Successfully reported

Country Cottage

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
David P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Great. Great place for travelling with dogs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael G
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Geskikte verblyf in landelike omgewing. Ons het net oornag en het al die verblyf en fasiliteite in orde gevind. Die verblyf is ideaal vir 'n langer aantal dae ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Clean, comfortable and peaceful. Clean and comfortable cottage with everything we needed for an overnight stay on our way from Joburg to CT. Safe garden for the dogs to enjoy. Very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele A
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Heerlik, sal beslis aanbeveel! Ons het heerlik gebly en is eintlik spyt ons het net een aand bespreek. Die cottage is goed uitgerus met alles wat mens nodig het. Die stort was ook lieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Heerlike plaas atmosfeer en stilte. Baie lekker oornag. Sal weer van hierdie plek gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Gerieflik, stil, waarde vir geld. Ons het baie lekker by Country Cottage gebly vir 'n oornag. Baie goed toegerus, lekker braai geriewe met hout te koop. Die gasheer was baie vriendelik en het spoedig ons beantwoord. Die buitehek sluit nie en mens kan van die straat af op die perseel kom, so hou dit in gedagte as jy fietse oornag wil los op die kar. Die sitkamer was darem groot genoeg om hulle daar binne te bêre. Ons sal definitief weer hier bly, goeie waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Sonelle V
1 nag Saam met vriende
4.4
Apr 2025

Lekker kuier en rustig, behalwe vir bure se hond wat heeltyd blaf vir ons. Die huisie het als wat jy nodig het vir oornag en 'n heerlike omheinde tuin vir die honde. Ongelukkig blaf die bure se hond die hele tyd by die muur en hek vir jou honde, so die honde kan nie buite bly nie. Die induksieplaat het 'n error gegooi, so ons kon nie aartappels kook saam ons braai nie, en die ketel het gelyk soos stukkies kaas ingehad. Verder het ons lekker gebraai en kuier, en die beddens is gemaklik.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hannetjie
Country Cottage
Jammer oor die honde. Ons gaan 'n muur opsit tussen huisie en bure sodat hulle mekaar nie kan sien. Die skoonmaker is aangespreek oor die ketel, is nou skoon.

Anneline V
1 nag Gesin met tieners
4.0
Okt 2025

Netjies, waarde vir geld, perfek vir mense wat reis met honde. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Peter P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Excellent at a very reasonable price. A perfect stop between Johannesburg and the Cape. Well equipped and very reasonably priced.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannetjie
Country Cottage
Thank you, we try our best.

Stefan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekker op die plaas, met veilige verblyf met diere. Baie lekker oorslaap met ons honde in 'n skoon en netjiese huisie, wat goed ingerig is. Dis buite die dorp so stil en vreedsaam. Sal hulle weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hannetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nuwesig, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArJZU8zBYSMng88wkcO4PwySYcpIOQ4SHuFL6fZAw6t6MhZjbGT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 65 5 1 5 Nuwesig Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.32532 22.642554
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang