Country Cottages
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 230 Hudson Street, Nieu Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Country Cottages is in die dorpie Nieu Bethesda in die Karoo geleë en bied rustige verblyf. Die eenhede is binne maklike bereik van die bekende Uilhuis, winkels en restaurante.
Daar is 4 kothuise wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Hierdie kamers is gemeubileer met dubbelbeddens en het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Elke kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is veilige parkeerplek van die straat af vir gaste se gebruik.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Heinrich Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 81
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 230 Hudson Street, Nieu Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Gaste dink Country Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 230 Hudson Street, Nieu Bethesda, 6286, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang