Successfully reported

Noordoewer Country Escape

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Fredia L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Asemrowende uitsig op berg en rustige atmosfeer. Ja, dit was 'n heerlike verblyf met die inkomslag van Namibië.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kanna W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rustig, veilig en 'n vriendelike behulpsame gasheer. Absoluut, twee slaape in een nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Javiera F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Great place to stay. Very nice place, just as the pictures. Comfortable, clean and nice hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony L
1 nag
5.0
Jun 2025

Wonderful. What a beautiful cottage. Everything is so clean and elegant. Coffee, milk, and cookies are provided. Great outside deck looking onto the vineyard. Definitely will stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ek sal hierdie akkommodasie definitief aanbeveel. Ons het met ons terugreis vanaf Windhoek weereens heerlik gebly by "Noordoewer Escape". Die akkommodasie is pragtig geleë langs die Oranje Rivier. Alles is uiters netjies. Die gasheer is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ek sal hierdie akkommodasie definitief aanbeveel. Ons het heerlik gebly by "Noordoewer Escape". Die akkommodasie is pragtig geleë langs die Oranje rivier. Alles is uiters netjies. Die gasheer is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Howie F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Absolute paradise and priceless after travelling for hours. Value for money. Beautiful scenery and a good stopover travelling between Namibia and Western Cape. You will be greeted by a very friendly host. Take a walk, relax and try their Braai and Breakfast Baskets. It's worth it. You deserve this break in your journey.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jc B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Pleasant stay. Very unique landscape and friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erick J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Lees die boonste opsomming. Baie dankie, ons kom beslis weer. Sjoe, wat 'n ongelooflike oulike cottage. Perfek vir 2 persone wat oornag. Die oulike stoep met die swaai was voorwaar besonders toe ons die Visarend van daar kon bekyk. Die pakplek en rakke is van die beste wat ek nog in 'n gastehuis teëgekom het. Ek sou 'n ekstra tafeltjie teen die muur voor die geslote deur in die kombuisie sit vir ekstra pakplek in die kombuis (goed soos cooler bokse ens. wat mens wil uitpak). Die mikrogolf is steeds onverstaanbaar om te gebruik. Oorweeg asb. 'n klein "how-to-guide" vir die gebruik daarvan. Laastens kan julle dalk 'n klein muurtjie in die stort bou om te keer dat water die hele vloer vol loop. Die duvet was so lekker warm en cosy. Ons wil definitief weer by julle kom oorslaap en van julle mandjies bestel. Wat 'n fantastiese idee. Dis 'n pragtige plek wat julle het en ek sal volgende keer eerder oor die grens gaan om by julle te oornag as voor die grens in die lodge. Die WiFi het nie gewerk nie, maar ons was steeds in 'n vakansie-luim en dit het nie veel gepla nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rian V
Kort verblyf
4.4
Okt 2025

Baie goeie akkommodasie! Soos graag meer tuistyd wou spandeer. Baie lekker gebly en sal die akkommodasie ten sterkste aanbeveel vir enige reisiger of selfs vir 'n paar dae se rustige akkommodasie. Gasheer en gasvrou gee vroegtydige kontakbesonderhede en inligting wat baie prakties en reisvriendelik is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marni Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 244, Alfa Boerdery, Noordoewer, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbe228668ac0770e766a103b80f8b70fde68db94a1a417a775ff46e838b94d0e09979d9805d82c1e4db759437ed4cff933d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Plot 244 Alfa Boerdery Karas 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.743401783924 17.611829142722
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang