Successfully reported

Country Getaway Deer Park Estate

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.7
Veiligheid
4.4
Rudy P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Great stay, fantastic hosts. Very nice, would definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Owethu D
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Mavellous. It was nice and safe. I enjoyed the stay at Deer Park.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sipho H
1 nag
5.0
Aug 2025

Very. It was a very pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Levandrè L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

WiFi needs improvement. Perfect, just need improvement on the WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Briljante waarde vir geld, skoon en netjies, baie gemaklike akkommodasie. Ons het gaan deelneem aan 'n nasionale skietkompetisie. Die verblyf was topklas, gemaklike ruim kamer, groot stort, lekker stil en veilig met die strand naby, asook verskeie eetplekke binne 10 km.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sybrand B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Rustige atmosfeer. Verblyf is netjies en baie stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rufus P
1 nag
5.0
Jan 2025

Net wat jy nodig het vir 'n oornag. Was net wat ek nodig gehad het vir 'n oornag. Stil en in die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wikus J T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Very neat and quiet. We travelled for a wedding, stayed in Seaview at a place which the photos did not do any justice. Early in the morning, we headed out to Baywest and started searching. Deer Park came up, and the ratings and photos did do justice for the accommodation. We were able to check in from twelve; it was compact but had everything and more that you will need. We had a good night's rest in the pin-drop quietness. Thanks again, it was great to be able to stay over after our first night's experience at the first location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sinovuyo V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Feb 2025

The place is beautiful and clean. I enjoyed my stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vallerie D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Lekker. Die plekkie was baie mooi en veilig. Ons was naby die see. Die plekkie was altyd skoon gemaak. Van die slegte deeltjies was die bespreking van kamers bietjie deurmekaar, want ons moes seker maak ons kry die regte kamers wat ons bespreek het. Die klokkie het 'n spinnekop in gehad, so daai was nie baie lekker nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Stephen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Deer Park Lane, Deer Park Estate, Gqeberha (Port Elizabeth), 6229, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGiTybfQEKLzn8qVRtYyTOCQYOpUpq6TyyiqCqtrWT7wiTlpmwi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 84 5 1 4 15 Deer Park Lane Deer Park Estate 6229 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -34.010588685414 25.480259328203

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang