Country Leisure
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Nerie Weg Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Country Leisure is 'n bekoorlike eenslaapkamerwoonstel in Langebaan, net 2 km vanaf die hoofstrand, Sharkbaai en plaaslike restaurante. Dit is ideaal vir 'n paartjie, of alleenreisigers wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, lugbraaier, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit maak oop na die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix ingerig is. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Die eenheid lei na 'n lieflike patio met 'n ingeboude braai, perfek vir daardie laatmiddagbraai terwyl jy na die sonsondergang kyk.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Chelsea Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 29
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 6 Nerie Weg Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Country Leisure het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Nerie Weg Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang