Successfully reported

Courageous Self Catering Accommodation

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Riaan N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Waarde vir geld. Puik geleë om oor te slaap oppad na KZN. Puik fasiliteite. Dankie dat jy ons oorgeskuif het na jou nuwe mooi plek. Ons het heerlik daar oorgeslaap. Ons vir seker weer jou gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Lekker oornag plekkie. Wat op die foto's is, is wat jy kry. 'n Lekker bed en genoeg komberse. Ek het baie lekker gebly, daar is ook genoeg spasie in die kamers en die badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Vriendelik ontvang en baie lekker gebly. Lekker halfpad stop na Noordkus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Betsie K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Aangenaam en rustig. Aangename verblyf. Terrein mooi versorg, stil en rustig. Alles wat mens nodig het in die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2025

Gerieflik. Gerieflike kamer, skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
3.6
Mrt 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Petro P
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2025

Gastehuis is goed, maar ongelukkig is Harrismith baie vervalle. Baie slaggate. Gerieflik en skoon en bekostigbaar.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rachelle K
1 nag Gesin met tieners
3.2
Apr 2025

Net okay. Plek is skoon en die bed was gemaklik. Seker al wat jy nodig het vir 'n oornag, maar die mure is dun. Alles gehoor wat in die kombuis aangaan. Mense wat kook en potte kap terwyl hulle video call lank na 22:00 in die aand. Baie steurend.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Joan J
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2025

Gerieflik vir 1 nag oorslaap. Redelik, mure baie dun, geraas vanaf kombuis, gebruik deur ander gaste baie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 25 King Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0db372a154972f395b3875eb872a905a89988c7b84ed79c3f96b45b54d9821b03495731e1b21cd8e03b20d70ec635534a78e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 95 5 1 5 25 King Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -28.28135 29.13646

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang