Courageous Self Catering Accommodation
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 25 King Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Courageous Self Catering Accommodation bied elegante en ruim selfsorgverblyf in die bekoorlike Vrystaatse dorpie Harrismith, naby 'n verskeidenheid restaurante.
Verblyf word gebied in 8 gerieflike eenhede, elk met hul eie privaat ingang, 'n TV met volledige DStv, en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Elke eenheid is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, en basiese eetgerei en breekware.
Die eenhede is troeteldiervriendelik. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Tanya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 95
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 25 King Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Gaste dink Courageous Self Catering Accommodation het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 25 King Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang