Successfully reported
+37

Court Classique Suite Hotel

Op die Nippertjie-aanbod 35% af

Kry 35% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 74 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Corner Schoeman and Beckett Streets, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
  • Vanaf R2 445 R1 590 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Court Classique Suite Hotel is in 'n rustige woonbuurt geleë en is die tuiste van die Pretoria Kunsmuseum, wat werke van Nederlandse en plaaslike kunstenaars soos Walter Battiss en Gerard Sekoto vertoon. Die hotel bied maklike toegang tot Gauteng se snelweë, die sakekern en Loftus Versfeld-rugbystadion.

Die hotel bied verblyf in kamers met 2 enkelbeddens en kamers met koningingrootte-beddens, elk met 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Elke kamer het 'n lieflike sitarea met gemaklike sitplek, 'n lessenaar, 'n TV met die volle DStv-pakket en WiFi. Elke kamer het ook 'n kombuisie waarvan sommige met net mikrogolfoonde, yskassies en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is, en die res ook met stowe en oonde.

Court Classique Suite Hotel spog nou ook met 'n ten volle gekwalifiseerde skoonheidsterapeut by Kipepeo Spa op die perseel. Gaste kan die unieke Orange Restaurant en Wynkelder vir heerlike maaltye besoek. Daar is ook 4 konferensiekamers van verskillende groottes. Ander geriewe sluit 'n buiteswembad, gratis WiFi en veilige parkeerplek in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Spa
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Anna-marie S
Saam met vriende
5.0
Uiters gerieflik. Die kamers is netjies en skoon, beddens baie gerieflik, linne van goeie gehalte, alles word voorsien van koffie tot 'n strykyster. D...
Sien meer
Sep 2024
Elaine N
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gasvry en hulpvaardig, baie mooi rustige hotel. Was baie impressed with Court Classique en sal die hotel vir enige iemand aanbeveel.
Apr 2024
Coenie K
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer daar bly. Lekker rustige atmosfeer.
Feb 2024
Kallie M
Saam met lewensmaat
4.0
Netjies dankie. Verblyf was baie aangenaam, dankie.
Mrt 2024
Jeanine P
Saam met lewensmaat
3.6
Goed, netjies. Lekker gebly, aircon net nie gewerk nie, so moes bo beddegoed slaap.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Nomsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Corner Schoeman and Beckett Streets, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
  • Gaste dink Court Classique Suite Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 445
R 2 445 R 1 590
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 445
R 2 445 R 1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 445
R 2 445 R 1 590
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 74 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Corner Schoeman and Beckett Streets, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad6a378e7bfc10f01825b6071c0ee6c71dbe41ab60a73e032a2b2ac23d26be03ed2fe1c68a9eddc4c88a29a496c0f42bbe8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 445 nouVanaf R1 589 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Corner Schoeman and Beckett Streets Arcadia 0007 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.747778845722 28.217164555225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang