Courtyard Hotel Rosebank
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 54 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner Oxford Road and Tyrwhitt Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2121, Gauteng
- Vanaf R1 785 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Courtyard Hotel Rosebank is in 'n nuwerwetse sake- en ontspanningsbuurt geleë; direk oorkant die Gautrein Rosebank-stasie en 'n wye verskeidenheid inkopie- en vermaakbestemmings.
Die hotel met 83 kamers bied 'n aantal ateljeekamers met lugversorging wat óf 'n koningingrootte- óf 2 enkelbeddens bevat, tesame met 'n goed toegeruste badkamer. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, kombuisie met 'n yskas, mikrogolf en koffiemasjien, en 'n elektroniese kluis groot genoeg in om 'n skootrekenaar te akkommodeer. Komplimentêre WiFi-toegang word ook voorsien. Geselekteerde kamers is ontwerp vir fisies gestremdes.
Klassieke, elegante dekor en rooi baksteengeboue bied 'n rustige atmosfeer. Die hotel bied vergadergeriewe; konferensiegeriewe vir 40 gaste; 'n sprankelende swembad in welige tuine en 'n Club Lounge-restaurant, wat middagete, skemerkelkies en aandete bedien. 'n Volledige Engelse en kontinentale ontbyt is daagliks beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Reservations
Team Courtyard ...
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Corner Oxford Road and Tyrwhitt Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2121, Gauteng
- Gaste dink Courtyard Hotel Rosebank het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 54 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner Oxford Road and Tyrwhitt Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2121, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang