Cowey's Corner
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 Robarts Road, Morningside, Berea, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Cowey's Corner is 'n pragtig gerestoureerde, ruim gastehuis. Ideaal geleë in Durban se gewilde woonbuurt Berea, 2 km vanaf die ICC.
Al 6 kamers het en suite-badkamers en beskik oor geriewe in die kamer soos 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en lugversorging. Draadlose internet is ook regdeur die huis beskikbaar.
Die standaardaanbieding is 'n volledige Engelse ontbyt, maar 'n kontinentale ontbyt kan versoek word. Dit is naby 'n aantal kos- en kruidenierswinkels geleë. Die gastehuis het 'n groot kombuis wat vir selfsorg gebruik kan word. Alternatiewelik kan gaste vooraf 'n versoek rig vir die voorsiening van aandetes.
Ons is nie 'n troeteldiervriendelike instansie nie.
Neem asseblief kennis dat inklok na 19:00 slegs aanvaar sal word indien vooraf gereël.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Richard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 42 Robarts Road, Morningside, Berea, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Cowey's Corner het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 Robarts Road, Morningside, Berea, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang