Cowrie Cove 3
Kry 30% af vir verblyf voor 11 Desember 2025. Bespreekbaar tot 25 Okt 2025
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 677 Barracuda Boulevard, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 250R875 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Cowrie Cove 3 is 'n pragtige selfsorg-vakansiewoonstel in 'n kompleks met ongelooflike see-uitsigte vanaf die balkon sowel as die leefarea.
Hierdie woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 6 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV. WiFi is ook beskikbaar vir gaste. Die eetarea het ruim sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet.
Hierdie eenheid lei na 'n balkon wat ongelooflike uitsigte oor die see bied. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, asook maklike toegang tot die strand. Cowrie Cove is ook naby plaaslike winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Tersia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 677 Barracuda Boulevard, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Cowrie Cove 3 het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 677 Barracuda Boulevard, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang