Cozier Glitz
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 14 Nov 2025.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 128 Raats Drive, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R5 950R5 355 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Cozier Glitz bied boetiek-vakansieverblyf in die hartjie van Tale View, 'n voorstad aan die kus van Kaapstad. Cozier Glitz is net 5 minute vanaf die internasionaal erkende Blouvlagstrand en dit is net 20 minute vanaf Kaapstad se middestad. Die gastehuis bied totale privaatheid in 'n idilliese ligging, ideaal vir gaste wat na privaatheid en 'n rustige wegbreek smag.
Verblyf word in 4 kamers aangebied wat elk en suite-geriewe en 'n moderne kombuis het. Daar is ook 'n sitarea, eetarea, wasmasjien, gratis en veilige parkeerplek en gratis WiFi.
Drie slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die Deluxe-kamer het 'n koninggrootte-bed. Al die kamers het lugversorging en 'n platskerm-TV met Netflix.
Daar is 'n plonspoel met sonstoele, 'n tuin en 'n groot buite-area.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
En suite
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Collins Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 128 Raats Drive, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Cozier Glitz het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 128 Raats Drive, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang