Cozumel 108
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 17 Okt 2025 tot 20 Nov 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 850R1 234 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Cozumel 108 is 'n smaakvol versierde selfsorgwoonstel wat in die gewilde en veilige Cozumel-kompleks in Umdloti geleë is. Die kompleks bied skouspelagtige uitsigte oor die bekende Umdloti Getypoel en is naby baie restaurante en winkels.
Dié woonstel op die eerste verdieping het slaapplek vir tot 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas-vrieskas-kombinasie, stoof met oond en 'n mikrogolfoond. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die sitkamer het 'n platskerm-TV. Die sitkamer en die hoofslaapkamer maak oop op 'n balkon met buitemeubels en uitsigte oor die getypoel.
Die Cozumel-kompleks bied gemeenskaplike wasgeriewe en outomatiese hektoegang wat deur 'n sekuriteitswag bestuur word. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad met braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 250
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 33 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Cozumel 108 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang