Successfully reported
+10

Cozumel 206

Selfsorg
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 17 Okt 2025 tot 20 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 650 R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cozumel 206 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks geleë op die Umdloti-strandfront, met pragtige uitsigte oor die strand en see. Die kompleks is binne maklike bereik van gewilde besienswaardighede en geriewe in die area.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lieflike see-uitsigte. Die slaapkamers is albei ingerig met 'n koningingrootte-bed en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n gemaklike rusbank en 'n TV met toegang tot DStv. Die privaat balkon buite het 'n buite-eetarea wat oor die see uitkyk.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, 'n braai-area en wasgoedgeriewe in die kompleks.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
DStv
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 250

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 33 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Cozumel 206 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78e90ff3f24ec3179c7be590beddc04c2492893015219db6c9a1156d9ee66c169399478e8c56c9c5b6128d67b0ac715594d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 33 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.663781931714 31.122694980951
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang