Successfully reported
+24

Cozumel 218

Selfsorg
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 17 Okt 2025 tot 20 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 450 R967 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cozumel 218 is 'n helder en gerieflike selfsorgwoonstel in die veilige Cozumel-kompleks in Umdloti en dit bied 'n uitsig oor die Umdloti-getypoel. Dis ook naby restaurante en winkels.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het deure wat op die balkon oopmaak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n plafonwaaier. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die sitkamer het lugversorging, gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Die leefarea het skuifdeure wat op 'n onderdakbalkon met 'n etenstafel en 'n see-uitsig oopmaak.

Die Cozumel-kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en onderdakparkeerplek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 249

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 33 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Cozumel 218 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 450
R 1 450 R 967
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 450
R 1 450 R 967
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 450
R 1 450 R 967
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40ddbad6b1f38152a9ff92d1b1b81be9c5f104f2aefa1d10ea61d10361e66b1ad06e32d9a910d83939c96c2cf6063b3e11eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R967 per nag (plek vir 4) 6 5 1 4 33 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.664565040794 31.122324836107
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang