Successfully reported
+8

Cozumel 317

Selfsorg
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 17 Okt 2025 tot 20 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 350 R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cozumel 317 is reg oorkant Umdloti se swemstrand en natuurlike getypoele. Gaste het direkte toegang tot die strand en promenade.

Die eenheid het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 'n groep van 4. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond. Daar is 'n kroegtoonbank met 4 stoele en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe 'n patio en onderdakparkeerplek. Daar is 24 uur-sekuriteit.

Umdloti is ideaal vir swem en sonbaai. Daar is rotspoele al langs die kus af en dit bied 'n gulde geleentheid vir watersport soos branderplankry, vlieërbranderry en jetski.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 249

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 33 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Cozumel 317 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
R 1 350 R 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 350
R 1 350 R 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
R 1 350 R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2b559a3ff3d544d4d8564ca05f7151d83713b5605ca5e81727fa0f957ede6c21faf86a8cf9154aa2a3002dbab0032def7d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R900 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 33 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.664648944977 31.122244769836
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang