Successfully reported
+14

Cozy @ Caley

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 308 Caley Street, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R999 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cozy @ Caley is 'n knus selfsorgwoonstel in Centurion. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n paartjie of sakereisigers en is sowat 44 km vanaf Johannesburg geleë.

Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof en 'n oondjie, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike bank, koffietafel en 'n TV met Netflix. DStv kan gestroom word. Die eetarea het 'n etenstafel geskik vir 3 gaste. Gaste het toegang tot 'n lessenaar met gemaklike kantoorstoele. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n bekoorlike tuin en daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig. Hierdie eenheid het 'n omsetter en maak gebruik van sonkrag, so die ligte, TV, radio en yskas sal gedurende beurtkrag werk.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Zeldie J
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, stylvol, skoon, ruim en die gasheer en sy eggenoot is so aangenaam. Wat 'n absolute plesier om hier te bly vir 'n paar nagte! Netjies, stylvo...
Sien meer
Aug 2025
Nhlakanipho Z
Besigheidsreis
5.0
Conveniently located. Safe and secure. Plenty of amenities. Loved the place the first time, so I came back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Piet L
Saam met lewensmaat
5.0
Cozy @ Caley sal ons vir seker weer sien in die toekoms. Die verblyf was aangenaam en rustig. Die spasie en meubels tot ons beskikking was 'n verrassi...
Sien meer
Aug 2025
Almero M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en gerieflik. Goeie blyplek, met alles wat jy nodig het. Al die nadeel is die parkering wat klein is vir groot voertuie.
Jul 2025
Annerie V
Saam met lewensmaat
5.0
Great choice for couples! Tastefully decorated and very well equipped. Excellent security with easy access to main roads. Highly recomm...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 308 Caley Street, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Cozy @ Caley het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 999
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 999
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 999
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 308 Caley Street, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b4c52af642921b299981a0f3df47c715b728e7af438697027e6fb8a05199e406037e94bd3f95ceb9e3b0062b118591bf99c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 308 Caley Street Eldoraigne 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.859419556594 28.155484357997
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang