Successfully reported

Cozy B

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Janko S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Was baie lekker gewees. Gastehuis het 'n baie lekker braai area. Ons het baie lekker gebraai en lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter J
Kort verblyf
4.8
Jul 2025

Clean and helpful/accommodating. The stay was good and assistance and accommodating needs were met.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.6
Okt 2025

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anneline B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie lekker gebly. Sal weer daar gaan bly. Kamer was baie oulik met alles wat ek nodig gehad het. Eienaar was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrid G
Kort verblyf Besigheidsreis
2.4
Aug 2023

No service. Please note when you stay at Cozy B you can wait outside the gate and you need to ask for everything like water for the kettle. The TV only has one channel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Charlene J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Gerieflik, netjies, veilig en lekker. My seun Sias het sy speaker daar vergeet. Die personeel het dit ingehandig by Desmond. Desmond het dit vir ons gehou, ons het dit gaan oplaai 2 dae later. Dankie Des, jou plekkie was heerlik, gerieflik en veilig. Ek het heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantell S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Mei 2022

Beddegoed nie in goeie kondisie nie, klein asblik vir 'n selfsorgeenheid, badkamer en kamers kry nie genoeg ventilasie nie. Cozy B het glad nie 'n bad wat wel so wys op hul foto's nie. Nie genoeg komberse vir wanneer dit koud is nie. Daar was laat gekuier Vrydagaand wat min rus veroorsaak het.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Carl B
1 nag
4.8
Mrt 2021

Excellent, very neat and comfortable bed Well priced, very save, in a boomed area. Very close to restaurants, malls and highways. Clean and neat. Owner very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maryke B
1 nag
5.0
Jan 2020

Ek het baie lekker gebly. Die mense is baie gasvry en sal enige tyd weer daarheen gaan. Dit was 'n aangename ervaring naby winkelsentrums. Die die gastehuis is baie netjies. Die diens was baie goed gewees en sal definitief mense aanbeveel om ook daar te gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2020

Baie aangename en netjiese plek. Jacuzzi en swembad was baie skoon. Kon gemaklik kuier en braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Desmond Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 620
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 620
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Wilhelmus Street, Meadowbrook, Germiston, 1401, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94e7050ef3f390866963623a22e321c02b1bd8130e07620fdffbe5306955c4cc7842a609723d8cca63a8974d0eb501b44bc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 4 Wilhelmus Street Meadowbrook 1401 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.16226351845 28.161298046627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang