Cozy Cabin Country Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
3 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 91 Remhoogte Farm, Skeerpoort, 0232, Noordwes
- Vanaf R1 860 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Cozy Cabin Country Cottage is 'n bekoorlike, verhewe kothuis in 'n rustige area in Skeerpoort en bied ruim, gerieflike selfsorgverblyf. Dit is gerieflik naby die bekende Bill Harrop's Balloon Safaris geleë. Die kothuis is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die kothuis het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n slaapkamer, kombuis en 'n sitarea. Die slaaparea het 'n dubbelbed en daar is 'n stapelbed in die leefarea wat slaapplek vir 1 volwassene en 1 kind het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kothuis bied slaapplek aan 3 volwassenes en 1 kind.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en lei na 'n balkon met sitplek en braaigeriewe.
Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die kothuis is naby die Magaliesrivier geleë en bied 'n rits buite-aktiwiteite soos motorfietsry, stap, draf, voëlkyk en gaste kan die mooi omgewing verken. Motorfietsentoesiaste kan verskillende aantrekkings in die area al langs die verskeie paaie verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Andreas Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 58
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Portion 91 Remhoogte Farm, Skeerpoort, 0232, Noordwes
- Gaste dink Cozy Cabin Country Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
3 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 91 Remhoogte Farm, Skeerpoort, 0232, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang