Cozy City Studio Escape
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 River Bells Road, Rietvlei Ridge Country Estate, Centurion, 0062, Gauteng
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cozy City Studio Escape is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, geleë op die gasheer se eiendom in 'n veilige landgoed in Centurion. Hierdie ateljee is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike verblyf.
Die oopplan-eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea met 'n dubbelbed, sowel as 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe, perfek vir ligte selfsorg. Parkering word op die perseel voorsien.
Gerieflik geleë naby plaaslike winkels, restaurante en besienswaardighede soos Pretoria en Irene Country Club, bied Cozy City Studio Escape die perfekte basis vir beide werk en ontspanning.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 10 River Bells Road, Rietvlei Ridge Country Estate, Centurion, 0062, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 River Bells Road, Rietvlei Ridge Country Estate, Centurion, 0062, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang