Cozy Coop
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Watermeadows Farm, Ruigtevlui, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
- Vanaf R879 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Cozy Coop is 'n bekoorlike kothuis geleë aan die oewer van die Karatara-rivier, net 10 minute se ry vanaf die skilderagtige dorpie Sedgefield en 20 minute vanaf die bekende kusdorpie Knysna.
Die kothuis bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, wat slaapplek bied vir 2 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alhoewel die kothuis naby die hoofhuis is, het jy steeds volledige privaatheid met jou eie voortuin en buite-leefarea.
Die leefarea bied gemaklike rusbanke en 'n kombuis toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, broodrooster en koffiemasjien. Gaste sal ook toegang hê tot braaigeriewe en veilige parkering.
'n Kort 5 minute stap lei na 'n ruim grasperk waar gaste gratis toegang tot die rivier het vir kanovaart, staan-op-roei of swem. Jy kan stroomop of stroomaf roei vir ongeveer 3 km langs die skilderagtige rivier. Wêreldklas visvang is beskikbaar net oorkant die verhoogde pad aan die soutwaterkant.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Devon Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- Watermeadows Farm, Ruigtevlui, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
- Gaste dink Cozy Coop het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Watermeadows Farm, Ruigtevlui, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang