Successfully reported

Cozy Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Dirk M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Ongelooflike mooi en baie cozy. Ons het 'n fantastiese 2 nagte gehad by Cozy Cottage en ek sal enige tyd weer daar gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi U
1 nag
5.0
Jan 2021

Gerieflik. Voel soos huis. Netjiese, goed toegeruste eenheid. Gasvrou, Deidré, was deeglik met kommunikasie en het ons tuis laat voel op haar werf. Die kothuis leef gerieflik en privaat - sonder dat jy voel jy deel 'n erf met die eienaars. Kombuis is ideaal vir selfsorg. Kothuis is ook perfek vir 'n ouer en kind wat moet deel (soos in my geval). Ons beveel met groot vrymoedigheid vir Cozy Cottage aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle & Terence D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Wonderful location, very clean and tidy, safe parking. Very nice location in a quiet cul-de-sac. Own large parking behind gated drive. Diedre the owner very friendly and helpful. All utilities provided. Definitely stay again when re-visiting Ceres.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalise L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2020

Goed geleë. Baie netjies, toegeruste selfsorgtuinwoonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanna E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2020

A very pleasant stay. We enjoyed our stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elzan F
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2020

Die kamer is smaakvol gemeubileerd, skoon en netjies. Dis als een vertrek, so perfek vir 'n vinnige oornag of kort kuier. Die patio is bietjie vaal en kan doen met 'n meer groenigheid en atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diedre
Cozy Cottage
Dankie Elzan. Ons is in die proses om die sitarea op te gradeer en 'n braai te installeer.

Bossie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Skoon, vars, mooi. Ons is hartlik ontvang. Dis mooi, skoon, veilig en in 'n pragtige deel van Ceres geleë. Dis naby skole. Kan stort en bad. Kombuis is volledig ingerig. Dis baie goeie waarde vir geld. Kan dit aanbeveel en sal sonder twyfel weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danfred A
1 nag
5.0
Nov 2019

Fantastiese diens, mooi netjiese skoon moderne kothuis! Alles is was uitstekend. Modern, skoon, gerieflike kothuis. Rustig mooi berg uitsig buite, Dedrei en haar man is baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolaas M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Rustige verblyf en verfrissend. Plek is skoon, ontvangs vriendelik en bedagsaam. Die binnenshuise versiering is elegant en stylvol. Perfek vir 'n rustige naweek weg uit die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Die naam Cozy Cottage sê alles. 'n Moderne kuierplekkie met alles wat jy benodig en baie vriendelike eienaars. Sal definitief weer van die verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Diedre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 MacDonald Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdae2af74709f4996aca699bffa1f20258c26d79bfa3475a543b052f972b679f008e5afa3e1fd412c97b9db8415522579a5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 9 MacDonald Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.369368301559 19.299429770949
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang