Cozy Kosmos
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 119 Bosman Beyers Street, Kosmos Village, Hartebeespoort Dam, 0246, Noordwes
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cozy Kosmos bied gemaklike bed-en-ontbyt-verblyf in Kosmos Village in Hartbeespoortdam. Die bed-en-ontbyt bied uitsigte oor die dam en beskik oor 'n swembad.
Gerieflike verblyf word aangebied in 2 en suite-gastekamers, elk met 'n koningingrootte-bed, linne, badhanddoeke, en 'n stort en bad. Elke kamer is ook toegerus met 'n TV met Netflix, en WiFi is beskikbaar regdeur die eiendom.
Gaste is welkom om die swembad op die eiendom te gebruik, en swembadhanddoeke word voorsien. Ontbyt is ingesluit in die tariewe.
Die omliggende gebied bied bootritte, stap, gholf en die kabelkar. Hartbeespoortdam is 96.4 km vanaf Johannesburg, 70.8 km vanaf Pretoria en 103 km vanaf Sun City geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Carla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 119 Bosman Beyers Street, Kosmos Village, Hartebeespoort Dam, 0246, Noordwes
- Gaste dink Cozy Kosmos het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 119 Bosman Beyers Street, Kosmos Village, Hartebeespoort Dam, 0246, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang