Cozy Studio
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Dodds Road, Observatory, 7825, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cozy Studio bied gerieflike oornagverblyf in 'n ateljeewoonstel op die eienaar se perseel in Observatory. Dit is ideaal vir studente of sakereisigers.
Die oopplan-ateljee bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n werksarea. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die ateljee het ook 'n gemaklike rusbank en 'n kombuisie wat met 'n induksiestoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid is naby Waverley Park, pendeldienste na die Universiteit van Kaapstad en die onderste deel van die hoofweg met winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.2/5
Del Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 3 Dodds Road, Observatory, 7825, Wes-Kaap
- Gaste dink Cozy Studio het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Dodds Road, Observatory, 7825, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang