Successfully reported
+11

Cozy Townhouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea Millennium Park, Suikerbos Street, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cozy Townhouse bied gemaklike gastehuisverblyf in 'n dorpshuis in Protea Millennium Park in Protea Village, 2,1 km van Brackenfell af.

Verblyf word in 2 en suite-gastekamers gebied waarvan 1 kamer 'n en suite-badkamer het. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer maak gebruik van 'n aparte badkamer. Daar is ook 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf. Daar is ook 'n ontbyttoonbank. Die sitarea het 'n TV met 'n DVD-speler, DStv en WiFi.

Daar is 'n ononderbroke kragtoevoerstelsel wat omtrent 3 ure hou vir die internet.

Die huis het 'n onderdakarea met braaigeriewe.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Mariska B
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties! Ons het heerlik gebly! Dit het alles wat 'n mens nodig het en is ruim genoeg vir 'n gesin van 4. Dit is lekker naby geleë aan alle besiens...
Sien meer
Jul 2025
Sharoy S
Gesin met tieners
5.0
Home away from home. Was a lovely place, home away from home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Benita S
Gesin met klein kinders
5.0
Welcoming, great value for money, excellent service. Beautiful, spacious, safe, everything you need, prime location, excellent service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Joyce K
5.0
Cozy indeed. The photos don't do this place justice, it is absolutely beautiful with everything and more than you can possibly need. Th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Fred C
Saam met lewensmaat
4.8
Hel lekker gebly, die bed was bogemiddeld lekker! Veilig en gerieflik, sou graag stoele by die kombuistafel (breakfast nook) wou hê.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Protea Millennium Park, Suikerbos Street, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cozy Townhouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea Millennium Park, Suikerbos Street, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5115ab559201105faf6c1a52127260fb645a4b430963beba9b36dbe53e1e65a0ef57af4f0fc1e73bf6657fab5cf27904e360?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Protea Millennium Park Suikerbos Street 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.882851 18.714014

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang