Cozy Townhouse
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Protea Millennium Park, Suikerbos Street, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Cozy Townhouse bied gerieflike gastehuisverblyf in 'n meenthuis in Protea Millennium Park in Protea Village, 2,1 km vanaf Brackenfell.
Verblyf word gebied in 2 gastekamers, waarvan 1 en suite is. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede kamer het toegang tot 'n badkamer buite die kamer. Gaste is welkom om van die oopplan-kombuis en -leefarea gebruik te maak. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, en beskik oor 'n ontbyttoonbank. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met 'n DVD-speler, DStv en WiFi.
Daar is 'n UPS tydens beurtkrag, wat ongeveer 3 uur vir die internet duur.
Die huis bied 'n onderdak-area met braaigeriewe wat gaste welkom is om te gebruik.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Wella Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Protea Millennium Park, Suikerbos Street, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink Cozy Townhouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Protea Millennium Park, Suikerbos Street, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang