Crab Claw Villa
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: C24 Crab Claw Island, Thesen Islands, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R6 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Crab Claw Villa is 'n dubbelverdieping-selfsorgvilla op die strandmeer op Crab Claw-eiland in die veilige Thesen-eilande-marina-ontwikkeling.
Die villa het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 3,5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die vierde slaapkamer is 'n aparte ateljee met 'n dubbelbed en 'n en suite-stort.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolfoond en 'n opwaskamer met 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 8. Die sitkamer het 'n TV en 'n kaggel, en lei na 'n dek met weber-braaigeriewe, wat op sy beurt na die gemeenskaplike jetty lei.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 33
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- C24 Crab Claw Island, Thesen Islands, Knysna, 6571, Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: C24 Crab Claw Island, Thesen Islands, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang