Successfully reported

CradleLicious Camp & Caravan

Kampeer/karavaan

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
3.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.0
Etienne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Heerlik gekamp op hierdie werkende plaas. Die makro grootte staanplekke het klaar elkeen 'n kragtoevoer, losstaande braai en asblik. 'n Naby waterkraan en ablusie vir kampeerders het ontbreek toe ons die afgelope naweek daar was, maar was beskikbaar met 'n kort loop na een van die eenhede. Die goeie nuus is dat die splinternuwe ablusieblok seker klaar gereed is soos wat ek hier skryf, en daar is nog oppad. Daar is beperkte bome vir skaduwee so maak eie voorsiening. Wonderlike rustige omgewing met beeste wat oggend en saans verby wei. As julle soos ons nie die besige oord tipe kampeerders is nie, gee CradleLicious kampterrein 'n besoek. Met die vriendelike eienaar en plaasvoorman tot u diens, gaan hierdie jong kampplek nog populêr word soos wat die nuus versprei.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Aug 2025

Rustige naweek naby Gauteng. Ons het 'n heerlike rustige naweek geniet. Die kampplek is lekker naby en het 'n plaasgevoel. Die staanplek was groot en ons het 'n uitsig van die plaasdammetjie gehad. Die eienaar het ons wel voor die tyd ingelig dat hulle besig is met aanbouings. Ons sien uit om terug te gaan as die aanbouings klaar is.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Sep 2025

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Tinus Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Lower Ridge road, Swartkrans, Beckedan, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c423442686fb09c775f3e30e9ffbee6ed5499a85fb5e78ad8f2ac6ab82f600c99103bb4a64d4d1ded80e896e2902b990437?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 4) 3 5 1 4 13 Lower Ridge road Swartkrans 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.0168636 27.7154944

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang