CradleLicious Farm Mpshe Cottage
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Zwartkrans, Cradle of humankind, Krugersdorp, 1739, Gauteng
-
Vanaf
R550R495 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
CradleLicious Farm Mpshe Cottage is in die Wieg van die Mensdom geleë en bied 'n vreedsame en rustige ontsnapping net 30 minute vanaf Lanseria Lughawe.
Die plaas bied gaste 'n keuse van 2 pragtig ingerigte kamers. Elke kamer sluit gratis WiFi, veilige parkeerplek en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Gaste kan die teenwoordigheid van plaasdiere geniet wat op die platteland rondloop, insluitend beeste, skape, volstruise en 'n donkie genaamd Kerneels, saam met baie ander harige en geveerde vriende. Die gashere verbou ook groente vir menslike gebruik en seisoenale plantegroei vir die diere.
Die plaas bied ontbyt-, middagete- en aandete-opsies, saam met braaigeriewe, en kan op versoek help met spesiale geleenthede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Tinus Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 11
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 13 Zwartkrans, Cradle of humankind, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Gaste dink CradleLicious Farm Mpshe Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Zwartkrans, Cradle of humankind, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang