Successfully reported

Cradle's Rest Guesthouse

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Leatitia L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gemaklik en goed geleë. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette S
1 nag
5.0
Jul 2025

Lekker gebly. Stil, rustige area met 'n verwarmer om die koue weg te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ettiene V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Uitstekekend. Baie skoon en bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Cradle's Rest Guesthouse
Baie dankie Ettiene, hoop ons sien julle gou weer.

Christelle H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Veilig, vriendelik en heerlik! Net soos op die foto's. Geen slegte verrassings nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joane T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jul 2025

Goed. Plekkie baie sentraal geleë naby skole vir sport, rustige area, veilige parkering. Ons het heel goed daar gebly. Gasvrou baie vriendelik.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heinrich L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ongelooflik. Dit was awesome. Sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Cradle's Rest Guesthouse
Dankie Heinrich, ons hoop ons sien julle gou weer.

Willie D
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Lekker gebly, ook die gasvryheid. Ja, rustige omgewing, geen lawaai nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Cradle's Rest Guesthouse
Baie dankie, Willie. Ons hoop om jou gou weer te sien.

Pieter L
1 nag
4.8
Nov 2024

Was baie gemaklik en toeganklik. Verblyf was gerieflik en behulpsaam met enigiets wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Amanda
Cradle's Rest Guesthouse
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Arno L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Gerieflik. Die akkommodasie was waarde vir geld. Beddens slaap heerlik. Daar is wel klein herstelwerk wat nodig is, soos bv. die toilet sitplek en die deurpaneel van die hoofslaapkamer, maar dit het nie gepla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Debra D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Pleasant. Pleasant stay. Just stayed overnight.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 68 De Wet Street, Krugersdorp North, Mogale City, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA707b72607ccf17bee52470f30589c28881d343e0645d77e37bed36b65e7cac86799a373865fae25560881133b08b6cb3a563?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 68 De Wet Street Krugersdorp North 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.085607637943 27.773407995701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang