Successfully reported
+81

Cradle's Rest Guesthouse

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 68 De Wet Street, Krugersdorp North, Mogale City, 1739, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cradle's Rest Guesthouse is 2 km vanaf Krugersdorp se middedorp en 6 km vanaf die Wieg van die Mensdom geleë. Dit is naby talle restaurante, asook die Krugersdorp se gholfbaan en winkelsentrum.

Verblyf word in 'n dubbelkamer, solderkamer, wittebroodsuite en 'n woonstel gebied wat elk hul eie ingang het.

Die dubbelkamer het 'n koningingrootte-bed, TV, 'n kombuisie wat met 'n yskassie, ketel, mikrogolf toegerus is en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die wittebroodsuite het 'n koningingrootte-bed, TV, rusbank, 'n koffiestasie, yskassie, mikrogolf, eetgerei en 'n badkamer met 'n bad, stort en dubbelwasbak.

Die solderkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n driekwartbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en eetgerei toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV, lugversorging en 'n privaat stoep in.

Die tweeslaapkamerwoonstel het 'n koningingrootte-bed in elke kamer en die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n eetarea, sitarea, 'n TV en 'n tuin in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Leatitia L
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik en goed geleë. Ons het baie lekker gebly.
Aug 2025
Mariette S
5.0
Lekker gebly. Stil, rustige area met 'n verwarmer om die koue weg te hou.
Jul 2025
Ettiene V
Gesin met tieners
5.0
Uitstekekend. Baie skoon en bekostigbaar.
Mei 2024
Heinrich L
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik. Dit was awesome. Sal enige tyd weer gaan.
Mei 2024
Willie D
5.0
Lekker gebly, ook die gasvryheid. Ja, rustige omgewing, geen lawaai nie.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 68 De Wet Street, Krugersdorp North, Mogale City, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Cradle's Rest Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 68 De Wet Street, Krugersdorp North, Mogale City, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA707b72607ccf17bee52470f30589c28881d343e0645d77e37bed36b65e7cac86799a373865fae25560881133b08b6cb3a563?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 68 De Wet Street Krugersdorp North 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.085607637943 27.773407995701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang