Successfully reported
+45

Crags Country Lodge

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N2, The Crags, Plettenberg Bay, 6602, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Crags Country Lodge is op 28 hektaar fynbos, met 'n asemrowende uitsig op die Tsitsikamaberge, geleë. Dit is 'n bekoorlike gaste-lodge wat gerieflike B&B-verblyf bied en is ideaal vir gaste wat 'n afgesonderde vakansie soek.

Hierdie lieflike gaste-lodge spog met 8 pragtige kamers wat elkeen 'n en suite-badkamer het. Elke kamer het 'n gemaklike koninggrootte-bed, sagte duvet, vars linne en 'n privaat ingang. Elkeen van die kamers het ook 'n haardroër, koffie- en teemaakgeriewe, yskassie en 'n TV.

Elke kamer lei na 'n privaat stoep met 'n uitsig op die Tsitsikamaberge, asook oor die pragtige tuin. Gaste kan ontspan en van die tuinarea gebruik maak. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die welige tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning en gaste kan ook van die gemeenskaplike swembad en die restaurant op die perseel gebruik maak. Gaste kan staptoere, wynproe en staproetes gaan doen of by verskeie restaurante gaan eet. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Ligging

  • Off the N2, The Crags, Plettenberg Bay, 6602, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 4 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N2, The Crags, Plettenberg Bay, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA194bf85ed3e4896aed82e409bf4a948ea439244cbc4f24fbead1800d82fca07324b8b35cde4a269563db7961d815b9794e4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag (plek vir 2) Off the N2 The Crags 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.964669631556 23.449292590417
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang