Craigivar Garden Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 789 Hoewe Road, Rietvalleirand, Pretoria, 0174, Gauteng
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Craigivar Garden Apartment is 'n knus eenheid sentraal geleë in Rietvalleirand, Pretoria-Oos, ideaal vir 'n paartjie of korporatiewe reisiger.
Dié ateljee met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie met 'n mikrogolfoond, ketel en yskassie. Gaste kan in die sitarea ontspan of 'n maaltyd by die 2-sitplektafel geniet. Vir gaste se vermaak is 'n TV met sekere DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die eenheid maak oop op 'n patio met sitplek buite en draagbare braaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en sal naby winkels, hospitale, skole, Rietvleidam, Irene en Pretoria Sentraal geleë wees. Die N1- en R21-hoofweë is binne maklike bereik en bied maklike toegang tot Pretoria, Midrand, Kempton Park, OR Tambo-lughawe, Lanseria-lughawe en Johannesburg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Sarel Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 27
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 789 Hoewe Road, Rietvalleirand, Pretoria, 0174, Gauteng
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 789 Hoewe Road, Rietvalleirand, Pretoria, 0174, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang