Craigivar Budget Room
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 789 Hoewe Road, Rietvalleirand, Pretoria, 0174, Gauteng
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Craigivar Budget Room is 'n knus eenheid sentraal geleë in Rietvalleirand, Pretoria-Oos, ideaal vir 'n paartjie, enkel- of korporatiewe reisigers.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie wat 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster en yskassie insluit. Gaste kan 'n ete by die 2-sitplektafel geniet. Vir gaste se vermaak is 'n TV met sekere DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die eenheid maak oop op 'n patio met sitplek buite en draagbare braaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en sal naby winkels, hospitale, skole, Rietvleidam, Irene en Pretoria Sentraal geleë wees. Die N1- en R21-hoofweë is binne maklike bereik en bied maklike toegang tot Pretoria, Midrand, Kempton Park, OR Tambo-lughawe, Lanseria-lughawe en Johannesburg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Sarel Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 27
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 789 Hoewe Road, Rietvalleirand, Pretoria, 0174, Gauteng
- Gaste dink Craigivar Budget Room het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 789 Hoewe Road, Rietvalleirand, Pretoria, 0174, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang