Successfully reported

Crawford's Croft

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Helmut V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Very nice, comfortable. Very nice. Would come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Beautiful little town. Enjoyed exploring. Friendly host. Lovely overnight stay. Comfortable accommodation centrally located. Could walk to Parkrun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Crawford's Croft
Hi Jenny, thank you so much for your positive review. Hope to see you again in the future. Kind regards, JD & Elize Crawford

Jacob C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Dis 'n gastehuis waar ek graag weer sal wil bly. Ons het baie lekker gebly en die woonstel is stapafstand van die strand af. Baie behulpsame en vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Crawford's Croft
Hallo Jacob, ons is bly julle het die verblyf hier by ons geniet, kom kuier gerus weer! Groete JD en Elize

Elmarie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Sal enige tyd weer gebruik maak van Crawford's Croft! Heerlik gebly! Eienaars is ongelooflik vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Crawford's Croft
Hallo Elmarie, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is bly julle het die kuier hier geniet! Groete JD en Elize

Elmarie C
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Crawford's Croft is pragtig. Die gasvrou het aan alles gedink wat mens nodig het. Crawford's Croft is pragtig. Die gasvrou het aan alles gedink wat mens nodig het. Die kinderbeddens is korter as gewone beddens. Kinders moet jonger as 15 wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Crawford's Croft
Hallo Elmarie, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete, Elize en JD

Kenny A
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2025

Netjies, gerieflik en waardeer vir geld. Baie goeie diens ontvang en sal definitief weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elize
Crawford's Croft
Goeiemôre Kenny, baie dankie vir die positiewe resensie, ons is bly julle het lekker gebly! Kom gerus weer, hopelik volgende keer bietjie langer. Groete, JD & Elize

Patrick B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie vriendelike ontvangs, 'n baie netjiese plek en 'n onvergeetlike naweek gehad. Baie lekker gebly, gasvrou het ons vanaf die staanspoor tuis laat voel en deur haar gereelde interaksie het sy gewys dat sy haar gaste vooropstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Crawford's Croft
Goeiemôre Patrick, baie dankie vir jou positiewe resensie. Kom kuier gerus weer. Groete JD en Elize

Susan F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

10 uit 10. Heerlik gebly. Was rustig en kon bietjie ontspan. Baie naby die strand en rivier. Die plekkie het alles wat jy nodig het. Die gasvrou is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stella S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Heerlik ontspanne. Ons het dit baie geniet, gasvryheid en ligging is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Crawford's Croft
Hallo Stella, baie dankie vir jou positiewe resensie, ons is bly julle het die kuier hier by ons geniet. Kom kuier gerus weer. Groete JD & Elize

Ane P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Fantasties. Besonderse vriendelike en hulpvaardige eienaars. Alles wat jy nodig het is voorsien, asook addisionele versoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Crawford's Croft
Hallo Ané, baie dankie vir die mooi resensie, ons is bly julle het die verblyf hier by ons geniet. Kom kuier gerus weer. Groete JD en Elize

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Wege Street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9aa6a2881293fd0bbc9d215f54bbacf2434bcca619a9bf11aab8ee41456b8669bd57d6841412bb679e6cbc8b96177b314b13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 53 5 1 5 18 Wege Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -34.385175723236 21.41893029213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang