Crayfish Inn 2
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 15 Okt 2025 tot 3 Des 2025.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2105 Clarence Street, The Crayfish Inn, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R680R544 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Crayfish Inn 2 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Ramsgate. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesin wat op soek is na 'n wegbreek aan die Dolfynkus, want hierdie woonstel spog met 'n gedeeltelike see-uitsig en die kompleks het 'n swembad.
Dié oopplan-woonstel is op die eerste verdieping en het slaapplek vir 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.
Hierdie woonstel het lugversorging en beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n sitarea met 'n TV met Openview-kanale.
Hierdie woonstel lei na 'n balkon met 'n tafel en stoele. Veilige onderdakparkeerplek is op die grondverdieping beskikbaar en daar is ekstra parkeerplek agter 'n elektriese hek.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Almarie Geverifieer
Eiendomme 34
Resensies 27
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2105 Clarence Street, The Crayfish Inn, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Crayfish Inn 2 het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2105 Clarence Street, The Crayfish Inn, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang