Crayfish Inn 4
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 14 Jan 2026 tot 26 Mrt 2026.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2105 Clarence Street, The Crayfish Inn, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R713R571 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Crayfish Inn 4 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Ramsgate. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesin wat op soek is na 'n wegbreek aan die Dolfynkus. Hierdie woonstel spog met 'n lieflike see-uitsig en die kompleks het 'n swembad.
Dié oopplan-woonstel is op die eerste verdieping en het slaapplek vir 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n TV met OpenView-kanale.
Hierdie woonstel lei na 'n balkon met 'n tafel en stoele en 'n uitsig oor Ramsgate se hoofstrand. Veilige onderdakparkeerplek is op die grondverdieping beskikbaar. Daar is ekstra parkeerplek agter 'n elektriese hek beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Almarie Geverifieer
Eiendomme 34
Resensies 27
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2105 Clarence Street, The Crayfish Inn, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2105 Clarence Street, The Crayfish Inn, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang