Crayfish Inn 6
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 14 Jan 2026 tot 26 Mrt 2026.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2105 Clarence Street, The Crayfish Inn, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R620R496 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Crayfish Inn 6 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Ramsgate. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesin wat op soek is na 'n wegbreek aan die Dolfynkus, want hierdie woonstel het lieflike see-uitsigte en die kompleks het 'n uitnodigende swembad.
Dié woonstel op die tweede verdieping het gemaklike slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Hierdie woonstel het ook 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n TV met Openview-kanale.
Hierdie woonstel maak oop op 'n balkon met 'n tafel en stoele wat 'n wonderlike plek is vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie terwyl dit uitkyk oor Ramsgate se hoofstrand. Gaste kry veilige onderdakparkeerplek op die grondvloer. Daar is ekstra parkeerplek agter 'n elektriese hek beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Almarie Geverifieer
Eiendomme 34
Resensies 27
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2105 Clarence Street, The Crayfish Inn, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2105 Clarence Street, The Crayfish Inn, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang