Successfully reported
+14

Crayfish Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2 Killarney Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 480 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Crayfish Lodge is in De Kelders, Gansbaai geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, strande, staproetes, branderplankry en haaiduik. Die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die bruisende stadslewe.

Verblyf bestaan uit 2 ruim Panorama-suites en 3 stylvolle lugtige Atlantic Garden-kamers. Die 2 Panorama-suites is op die boonste vloer geleë, toegerus met 'n dubbelbed en 'n ruim badarea met 'n spa-bad en stort. Die 3 stylvolle lugtige Atlantic Garden-kamers is toegerus met dubbelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, en bied direkte toegang tot die verhitte swembad en sandstrand. Al die kamers bied wonderlike see-uitsigte, toegerus met lugversorging vir verkoeling en verhitting, ondervloerse verhitting apart vir slaapkamer en badkamer, goed gevulde kroeg en Satelliet-TV met alle sportkanale, fliek en vreemde taalkanale met DVD-speler.

Die area bied wonderlike geleenthede vir waterliefhebbers, met verskillende grade van uitdagings wat begin met die mooiste skilderagtige kusstaproete, direk toeganklik vanaf die eiendom.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Reinhard F Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 2 Killarney Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Crayfish Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 480
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 480
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 6 480
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2 Killarney Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f4518235acea63af47cfdc35a5125b7649b785ee107f5cfb189702dd6d9d2b57e7a471b6777cb6693be9a59296335d58130?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 480 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 2 Killarney Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -34.566337168755 19.355120658875

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang