Successfully reported
+15

Crest 70

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Crest Road, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Crest 70 is net 500 m vanaf Pearly Beach se strand en bied slaapplek aan 4 gaste.

Dié tuinwoonstel het 'n gedeeltelike see-uitsig en beskik oor 2 slaapkamers. Daar is 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die ander slaapkamer. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-kombuis het 'n tweeplaatstoof en 'n oond, 'n mikrogolf, 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan by die etenstafel aansit en by die TV ontspan. Braaigeriewe is tot gaste se beskikking.

Doendinge in en om Pearly Beach sluit voetslaanroetes en haaihokduik by Kleinbaai 20 km van Pearly Beach af in. Besoekers kan tussen Junie en November walvisse in die baai sien. Gansbaai is net 24 km se ry ver.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Vicky S
Saam met vriende
5.0
Baie vriendelike diens. Baie lekker gebly. Eienaars baie vriendelik en gee om vir hul gaste.
Mei 2025
Annelize S
Saam met vriende
5.0
Voedsel vir die siel. Die kuier by Crest 70 was net wat my siel nodig gehad het. Die plekkie is lekker prakties ingerig. Daar is alles wat jy mag nodi...
Sien meer
Apr 2025
Andries D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Ja, dit was baie lekker gewees, die stilte en rustigheid wat 'n mens wil hê.
Mrt 2025
Daniel B
Gesin met klein kinders
5.0
Great location. Comfortable stay. Very comfortable. Great location. Hosts very helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Lian D
5.0
I had a fantastic stay! The location is great—quiet, safe, with secure off-street parking and the unit looks exactly like the photos. T...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 70 Crest Road, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Crest 70 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Crest Road, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2MDAxZGE0LWYxZDMtNDYwMC1iOTI4LWRmNzY4ZmM0YWIwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 24 5 1 5 70 Crest Road Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.66066163856 19.491431504299
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang