Crest Farm
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Ridgemont Road, Crestholme, Waterfall, 3655, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 740 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Crest Farm is in die platteland geleë en is die ideale ligging vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Dié huis bied selfsorgverblyf en is in die Valley of Thousand Hills, Crestholme, naby Durban geleë.
Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers en bied slaapplek aan 4 mense. Die 1ste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die 2de slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.
Die huis beskik ook oor 'n privaat sitkamer en 'n volledig toegeruste kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas en wasmasjien. Die mezzanine-vloer is 'n oop ruimte wat gemeubileer is met kantoorbenodigdhede vir korporatiewe reisigers. Die sitkamer het 'n TV met stromingsdienste en gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan kies om uitsigte oor die Inandadam vanaf die stoep en dek te geniet of in die swembad te gaan swem. Overock-roetes en verskeie restaurante is almal binne maklike bereik.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 5 Ridgemont Road, Crestholme, Waterfall, 3655, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Ridgemont Road, Crestholme, Waterfall, 3655, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang