Crest Farm
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Ridgemont Road, Crestholme, Waterfall, 3655, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 740R1 566 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Crest Farm is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek op die platteland. Hierdie huis bied slefsorgverblyf en is in die Vallei van 'n Duisend Heuwels, Crestholme, naby Durban.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die huis het ook 'n privaat sitarea en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas en 'n wasmasjien toegerus is. Die mezzanine-vloer is 'n oop ruimte met kantoorbenodighede vir sakereisigers. Die sitarea het 'n TV met stroomdienste en gratis WiFi.
Gaste kan uitsigte oor die Indanadam vanaf die stoep en dek geniet of in die swembad swem. Overock-roetes en verskeie restaurante is naby die verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 5 Ridgemont Road, Crestholme, Waterfall, 3655, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Ridgemont Road, Crestholme, Waterfall, 3655, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang