Successfully reported
+54

Crestwood

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Curry's Post Road, Curry's Post, 25 km from Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Crestwood is in die hartjie van die pragtige KwaZulu-Natalse Middellande, langs die Curry's Post-pad geleë. Die landgoed spog met 'n stel groot hekke en 'n boomryke oprit wat na die hoofhuis, kothuis, stalle, kleedkamer en wittebroodsuite lei.

Die hoof grasdakhuis beskik oor 4 en suite-slaapkamers, 2 sitkamers, 'n kombuis en 'n eetkamer. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, koffiemasjien en toebehore, en die ruim sitkamer op die onderste verdieping het 'n kaggel vir daardie koue winteraande.

Die swembad en vermaakarea bied skilderagtige uitsigte.

Verblyf word ook gebied in 3 tuinsuites, 'n wittebroodsuite, 'n selfsorgkothuis en 'n gesinskamer. Die tuinsuites bied berg- en swembad-uitsigte en is gerieflik geleë na nabygeleë parkeerplek. Die wittebroodsuite is buite die hoofhuis geleë en het 'n privaat ingang. Hierdie suite het panoramiese berguitsigte en is ideaal vir bruide om saam met hul strooimeisies gereed te maak. Die selfsorgkothuis het sy eie kombuis en 'n privaat patio met berguitsigte. Die gesinskamer is buite die hoofhuis geleë, onder die wittebroodsuite.

Die landgoed bied geriewe vir troues; 'n gewilde keuse is om die huwelikseremonie by die dam te hou, asook die onthaal in 'n markiestent langs die dam. Die rotspoel en fontein, boomryke oprit en bosgebiede bied ideale liggings vir troufoto's.

Daar is 'n aantal doendinge wat gaste by Crestwood kan geniet. Die landgoed is 21 hektaar met golwende groen versorgde grasperke wat geskik is vir perdry of vierwielmotorfietsry. Bosch Hoek Gholfklub is 6 km weg vir gholfspelers. Gaste kan ook Karkloof Natuurreservaat besoek, wat voetslaan, bergfietsry en gewilde afdaktoere bied.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lindy B
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely little gem on Currys Post! Such a gem! Delicious breakfast with a stunning view. The manager was very pleasant and so knowledgea...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Sarah-ann B
Gesin met tieners
5.0
Lieflike uitsig, stil en rustig, silwerskoon. Ons het heerlik gebly in die King Family eenheid. Hulle kan dalk daaraan dink om 'n waaier in die ekstra...
Sien meer
Jan 2025
David L
5.0
Stunning. Stunning venue with stunning views. Breakfast was delicious. We really enjoyed our stay. The only negative is the dirt road t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Kerry K
4.8
Spectacular views and great hospitality. This is a wonderfully accommodating and welcoming team. Crestwood offers one of the best views...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Christina M
Saam met lewensmaat
4.8
Heerlik. Heerlik gebly, baie vriendelike personeel en lekker ontbyt gehad.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Thami Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Curry's Post Road, Curry's Post, 25 km from Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Crestwood het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Curry's Post Road, Curry's Post, 25 km from Howick, 3290, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd9f1f9f0f89d33567f187d54197e80833e7d3ccaf1e75059fc17db25c005d71896fd0b47313cf7711d4b3b44b812acd0e97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Curry's Post Road Curry's Post 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.347182625166 30.116810788155

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang