Successfully reported

Cricklewood Apartment 114

Selfsorg

Resensies

3/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
2.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
1.0
Veiligheid
5.0
Elsie H
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Feb 2025

Nie 'n goeie ervaring nie. Eerste kamer wat toegewy is, was ongelukkig vuil, gordyn afwesig. Geen warm water. Eienaar geskakel en is oorgeplaas na 'n ander kamer. Dit was mooi skoon. Die stort het egter nie gewerk nie. Na die tyd is gesê die eienaar kon geskakel word, sodat hy kon verduidelik hoe die stort werk.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Clinton Gray Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 490
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 490
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 490
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 193 Albert Street, Waterkloof, Pretoria, 0145, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA650639bb02656915318a32876c2fa333e7273ea202a5105ac2f2c4c9a4410dd2c271087f55fe687e12b19e3f06675ad183ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag, vir 2 mense 1 5 1 3 193 Albert Street Waterkloof 0145 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.7810738 28.2306064

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang