Successfully reported

Crimson Bush Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Christel B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Lieflik en rustig! Ek het dit ongelooflik geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Alles wat jy nodig het vir 'n vinnige blaas kansie. Baie lekker gebly, sal graag in die toekoms in daardie pragtige private luxury tent wil woon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Fantasties. Baie lekker daar gebly. Die staff is baie vriendelik en behulpsaam. Was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Awesome, baie lekker gekuier. Ons kuier was heerlik, sal beslis weer kom. Sipho is 'n juweel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mercia R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lekker gekuier, Johan en personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Heerlike kuier plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lekker gekuier met vriende en bederf met ons wildrit. Crimson Bush Lodge was die een aangename verrassing op die ander vanaf ons aankoms tot ons vertrek. Ruim, skoon, netjies, luuks met alles wat nodig is. Johan het uit sy pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak, veral met die bederf tydens die wildrit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Wonderlik. Wat 'n wonderlike plek. Asemrowende uitsig, netjies en skoon, en die personeel is die vriendelikste en hulpvaardigste wat ek nog teëgekom het. Sal enige tyd weer teruggaan daarheen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Very enjoyable. Thank you for making our stay such a wonderful experience! We were greeted with a friendly welcome! A trolley was waiting to load our luggage and to be escorted to our suites. Johan is so knowledgeable about the game drive and went out of his way to show us animals and follow along with some rhinos, and to top it off, the game drive is so affordable! Janet took the time to come and meet our family and chat with us, which was very lovely, and Sipho was at our beck and call when we needed anything; he was there ready to assist. The lodge is beautiful and well maintained, the rooms were clean, neat and tidy! It was a very enjoyable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alvin J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Kwalityt tyd. Baie skoon, lekker geslaap en ook ons was daar vir 'n rugby toer. Was ons regtig goed uitgerus vir die volgende dag. Geen DStv wat nogal 'n jammer was en ek moes my YouTube Premium gebruik om dit te kon kyk. Maar dis darem nie te sleg nie. Die showerkop is oud, spuit te min water uit en oorals behalwe op jou. Die buite shower is nice, kan jou voete afspoel en geen WiFi (weet want daar was nie vir ons gesê nie).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Crimson Bush Lodge
Hi Alvin. Baie dankie vir jou terugvoer. Die hele Lodge het WiFi en elke eenheid is toegerus met 'n Smart TV en media Box. Die wagwoord is Guests123. Om DStv te aktiveer benodig jy jou DStv App en password. Die Netflix is dieselfde. Die stortkop is ongelukkig net aangepak met kalk en hou ek spaar items soos dit aan. Ons en Sipho is 24/7 beskikbaar en sou jou dadelik gehelp het met enige probleem wat jy ookal gehad het. Ons waardeer jou ondersteuning en waardeer enige terugvoer. Vriendelike groete.

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasties. Dit is die beste plekkie om stoom af te blaas en vergeet van die besige stadslewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dewagendrift Farm, Portion 6, Welgevonden, Dinokeng Game Reserve, 9440, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef7f1110c56711730e80fb462a621985953c85d69f6b6209c2ae1c44894a1500405525c67f7def191582c396e7c59f084b88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 Dewagendrift Farm, Portion 6 Welgevonden 9440 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.351362 28.378672833333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang