Crimson Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Teding Van Berkhout Street, Critchley Hackle Lodge, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R3 400 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Crimson Cottage is in die Critchley Hackle Lodge in Dullstroom en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n eetarea waar gaste saam 'n maaltyd kan geniet en 'n kaggel vir die koue wintersaande. Indien dit vooraf gereël word, het gaste ook toegang to WiFi.
Daar is ingeboude braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Gaste kan ontbyt en aandete by die Critchley Hotel Restaurant geniet of die winkels besoek wat stapafstand van die kothuis af is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Stephan Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 142
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Teding Van Berkhout Street, Critchley Hackle Lodge, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Crimson Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Teding Van Berkhout Street, Critchley Hackle Lodge, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang