Successfully reported

Critchley Common 24

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Corrie J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Ontspanne en 'n welkome huis met lieflike tuine. Die ou wêreldse sjarme van hierdie huis laat jou skoon vergeet van die gejaag van ons moderne lewe. Wat 'n wonderlike ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marisa V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Lovely stay. Very beautiful cottage, perfect for a stay in Dullstroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ezette H
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2025

Lovely cottage and town. So much to do and really tranquil too! Pragtige huis, goed ingerig en stylvol gemeubileer. Mens kan beslis vir langer as 'n naweek gaan, daar is so baie om te doen op die dorp. Sou graag nog langer op die stoep wou spandeer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Peter R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

A lovely and convenient cottage. Really lovely cottage in a gated community and an easy walk into town. Clean, comfortable with all required amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elize C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jul 2025

Ons het dit baie geniet en die kaggel was 'n wenner. Dit was heerlik en dis pragtig behalwe dat daar 'n knaagdier in ons wooneenheid was. Verder was dit baie aangenaam. Van ons kos op die toonbank het die oggend op die vloer gelê en daar was bytmerke aan. Verder kon mens die knaagdier in die aande hoor in die dak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus G
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Mrt 2025

Not going back. Ons groep vriende is dit eens dat ons nie weer die eenheid sal boek nie. Water is warm en die linne is skoon. Die huis self dink ons het bietjie investering nodig. Die ligte in die huis is beperk en swak. Buite pype lek, krane is los, ons het toegang issues gehad (moet sê daar was 'n probleem met die hek se motor) en moes bel sodat die bulbs vervang word. Het ook gesukkel om DSTV te kry om te werk - dit darem uiteindelik reggekry.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Stephan
Critchley Common 24
Hi Kobus We have notified the venue owner about all the problems. They are dealing with everything to fix it. The gate has nothing to do with us as it is done by the body corporate. Regards, Linda

Jannie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2024

Sien asb bogenoemde. Verblyf was goed. Dak het gelek tydens reën. 'n Stort in die badkamer sou welkom wees. Gesukkel met toegang tot TV en geen sportkanale nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Noel R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Very homely, neat and clean. TV set in unit but not available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephan
Critchley Common 24
Good day Thank you for the review. The venue is advertised without TV and the owner also left a little note on the TV explaining that the TV is not working and that se encourages her guests to spend time in town

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 142

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 3 600
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 600
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding Van Berkhout Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ef11505e9fc7bead9f00943a5f9bdea4e2197ebefc8fd4504e3a83d61960dafeb63ffa81012bd1e3848c8078e26b736b427?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 Teding Van Berkhout Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.416301933898 30.110312014266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang