Successfully reported

Critchley Hackle

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Rika J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustig, wonderlik om net af te skakel. Nog elke keer wat ons daar gebly het, was dit 'n wonderlike tyd. Rustig en goeie diens ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arthur B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons gaan weer terug! Uitstekend! Van ons aankoms tot vertrek was die diens uitstekend. Die kamer is ruim en daar is 'n kaggel (wat ons moes gebruik het want dit het koud geword in die nag). Die kamer het 'n stoepie met stoele wat uitkyk op die dam. Die bed is lekker groot en die matras is goed. Ons sou verkies dat die stort bietjie groter moes wees, en die stortkop agtertoe en nie in die middel van die klein spasie nie. Die restaurant se een deel kyk op die dam uit, wat 'n besonderse atmosfeer skep. Vanoggend se ontbyt was uitstekend. En die cappuccino was so goed ons het elkeen 2 gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kate B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Comfortable stay. We were upgraded to a cottage. Very happy and comfortable stay. Lovely restaurant on site.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Great place, service and people. We really enjoyed the venue; people were very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Baie lekker gekuier en vis gevang. Goeie gehalte akkommodasie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon P
1 nag
5.0
Jul 2025

Luxurious lodge with one of the best restaurants on the premises! I had a wonderful stay at the lodge! The units were absolutely beautiful—clean, spacious, and thoughtfully equipped with everything needed for a comfortable visit. The front office team was exceptionally friendly, and the staff went out of their way to show us around and make us feel at home. I’ll definitely be recommending this gem to family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bastian S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Asemrowend. Ons het baie lekker gebly, was super surprised oor hoe dit gelyk het. Dit was amazing, het nie een slegte ding te sê nie, alles was net great. En die netheid is super, super amazing, 10 sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bets B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Wens ek kon langer bly! Uitstekend, regtig baie mooi en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

A hidden gem in Dullstroom. Beautiful accommodation. Would recommend! Wonderful stay! Lovely place. Amazing restaurant. Excellent service from Karen. Spa also very good. Beautiful view from our room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Great experience. Baie rustig en baie netjiese plek. Alles wat nodig is vir 'n naweek wegbreek. Restaurant op perseel asook 'n dam vir vlieg hengel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 585 Teding Van Berkhout Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3AEDkzeI54Yqszi0HKFz76KftYMhGcZ9cdfqhRmnW0312zbvl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) 82 5 1 5 585 Teding Van Berkhout Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.418486 30.109703

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang