Crocodile Nest
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N4, Mbombela (Nelspruit), 1207, Mpumalanga
- Vanaf R690 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Crocodile Nest is geleë op 'n sitrusplaas, wat langs die N4 lê. Die plaas bied 'n verskeidenheid akkommodasie-opsies, ideaal vir 'n kort of lang verblyf in die Laeveld.
Die akkommodasie wat aangebied word, is in 'n uitgestrekte tropiese tuin geleë, en opsies sluit in tradisionele rondawels, dubbel- en gesinskamers, en netjiese houtslaaphutte. Alle eenhede het en suite-badkamers sowel as waaiers. Verskeie eenhede is ook toegerus met basiese kombuisgeriewe. Vier houtslaaphutte deel 'n gemeenskaplike kombuis en sitkamer, met 'n groot braaiplek buite in die tuin. Ontbyt is op aanvraag beskikbaar teen 'n bykomende koste.
Daar is 'n swembad en 'n groot braai-/vermaaklikheidsarea. Daar is ook genoeg parkeerplek vir sleepwaens, bote of groter voertuie. Die plaas het goeie sekuriteit wat deur 'n uitgebreide elektriese heining voorsien word, sowel as 'n uitstekende sekuriteitsdiens.
Ontbyt is op aanvraag beskikbaar teen 'n bykomende koste. Vra gerus vir meer inligting. (Let asseblief daarop dat ons besig is met opknappingswerk aan die eetkamer en daarom bied ons tans nie ontbyt aan nie.)
Crocodile Nest is in die Krokodilriviervallei geleë, slegs 10 minute se ry vanaf Mbombela (Nelspruit).
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Terry Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 113
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- N4, Mbombela (Nelspruit), 1207, Mpumalanga
- Gaste dink Crocodile Nest het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N4, Mbombela (Nelspruit), 1207, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang