Successfully reported
+78

Crocodile Ridge Bush Villa

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 233 Crocodile Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Crocodile Ridge Bush Villa is 'n lieflike villa wat stapafstand vanaf die Krugerwildtuinheining geleë is wat oor die Krokodilrivier en 'n sitarea in Marloth Park uitkyk. Hierdie villa is 'n ideale opsie vir gesinne, vriende en natuurentoesiaste wat op soek is na rustige vakansieverblyf. Verder werk die villa op sonkrag en is toegerus met 'n rugsteunwaterstelsel.

Die villa bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik 6 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die leefarea 'n koninggrootte-slaapbank vir die kleingoed insluit. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Badhanddoeke word voorsien; gaste word egter vriendelik versoek om hul eie swemhanddoeke saam te bring. Elke kamer het lugversorging.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n plafonwaaier en sluit 'n slim-TV en sitplek in wat na 'n patio met 'n etenstafel, buitesitplek en 'n ingeboude braai oopmaak. Die patio bied 'n swembad met 'n veiligheidsnet aan die een kant en 'n boma met 'n vuurput aan die ander kant.

'n Kinderspeelarea met 'n oerwoudgimnasium en sandput, tesame met 'n omheinde agterplaas, is ook beskikbaar. Die villa het 'n watergat vir diere, langs die vermaakarea. Komplimentêre WiFi en veilige gratis parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Mpho M
Gesin met tieners
5.0
Fabulous and on point. Not much to say; the villa was perfect and the park and atmosphere were over the moon. On another level, it was ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Gareth F
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent stay. Crocodile Ridge was great! It's clean, well equipped and comfortable. The kids loved the pool, sandpit, jungle gym and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Dorri-anne V
5.0
Luukse ontspanning in die mooiste villa in die bos. Ons het baie lekker gebly, die plek is pragtig en so goed ingerig, die villa het alles wat mens no...
Sien meer
Mrt 2025
Precious N
Saam met vriende
5.0
Peaceful, breathing and value for money. Very professional host. Exceptional. Clean and very considerate and gentle host. Very clean an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Charmaine K
Gesin met klein kinders
5.0
Great stay would recommend. Great location and kids loved the play area. Pool is a great size. Clean and had everything we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 233 Crocodile Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Crocodile Ridge Bush Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 233 Crocodile Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc24e86ce53106a83117bf1f3ff7c2a51fa88c25350368ad7f4e62e22b4341d10e21bec53bad4da12b4f3379387cb4d37ba0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 233 Crocodile Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.386943037628 31.760589766865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang